Teoloë is soos Boere
Daar is teoloë wat soveel boeke as die sandkorrels van die Sahara skryf en
dadels oes.
Daar is teoloë met boeke soos die bossies van die Karoo wat boer vir wol.
Daar is Bolandboereteoloë
op wingerdplase wat boeke soos goedkoop wyn verbou.
En party wat boeke
oprig om uit die lug die wind te pluk.
Noord is nog Boere
op plase met mielies vir pitkos langs lokasies wat kom in, wat glo in die
Teologie van Hoop.
Maar meeste plase word geboer deur munisipale amptenare vir hul eie, sak.
Teoloë wat veronderstel is om te werk in die boorde van Israel, waar die
base Skrifgeleerdes en Fariseërs, boomuithalers en waterdiewe is.
23 05 15
Christiaan Gerhardus Ebersöhn
http://www.biblestudents.co.za
http://www.thelordsday.wordpress.com